Apostle Philip

It seems like everything you touch is successful!

It’s no doubt because of your strong morals and character.

It’s clear that God has blessed you and your work.

May God continue to do so in the years to come.

HAPPY BIRTHDAY TO OUR APOSTLE!

FROM THE APOSTOLIC CHURCH (APOSTLE UNITY)

SOUTH AFRICA

7 Responses to Apostle Philip

  1. Johan says:

    Baie Geluk met Apostel se verjaarsdag.
    Mag God gee dat Apostel altyd genoeg sal he in alles!

    Diaken Johan en gesin.

  2. anna says:

    baie geluk

  3. Petrus Pretorius says:

    God Ryklik Seen op u geboortedag Apostel Phillip laat onse Vader u geniet gee van alles.

    Lekker bederfte dag vir u Apostel πŸŽ‚πŸŽ‰πŸ˜ŠπŸŽπŸŽŠ

  4. Suster Elize en Pieter says:

    Baie geluk Apostel, mag onse Here u seen met gesondheid, geluk en vrede.

  5. Ricardo says:

    Hey apostel happy bday mag die Here U apostel seen

  6. Suster Kowa says:

    Baie geluk met Apostel se verjaarsdag mag God u seen en spaar met als wat mooi is

  7. Vanya en Magda says:

    Baie geluk met Apostel se verjaarsdag mag u geseen wees met nog baie gesonde gelukkig jare. Groete die Pike gesin.

Comments are closed.